Daar is nuwe musiekvideos op die blok. Van Francois van Coke tot Lianie May en alles tussen
-in. Hier is vyf musiekvideos wat jy dalk gemis het.

Francois van Coke – Beter Mens
Luister na Francois se musiek op JOOX.

Juan Boucher – Teenoorgestelde Liefde

Karen Zoid – Weg Wêreld
Luister na Karen se musiek op JOOX.

Elvis Blue – Werner
Luister na Elvis se musiek op JOOX.

Lianie May – Strawberry Lips
Luister na Lianie May se musiek op JOOX.