Kom geniet ‘n heerlike aand van sing, dans en eet saam met Ray Dylan by Molopo Lodge.

 

Datum: 14 Julie 2018

Tyd: 19:00 tot middernag

Koste:R250 pp

Kinders onder 14 jaar @ R60

DANS EN ETE INGESLUIT!

Kontak: 054 511 0008

073 825 8704