Image

Posts By Arithmus

Latest Posts | By Arithmus
Firefly launches a new website
1 month ago

Firefly launches a new website

By  •  Leefstyl

Firefly Car Rental is a trendy, no-frills leisure car rental brand, who have just announced that their improved new website is now live!

Over the …
Read More

Plaasmeisie- en -seunkompetisie by die Rooibos T Fees!
2 months ago

Plaasmeisie- en -seunkompetisie by die Rooibos T Fees!

By  •  Leefstyl

Teeliefhebbers kan uitsien na die eerste Rooibos T Fees wat op 30 Maart 2019 op Clanwilliam plaasvind. Hierdie fees bring hulde aan die kuns van Rooibos-verbouing en al die wonderlike …
Read More

Melktert Kaaskoek
2 years ago

Melktert Kaaskoek

By  •  Leefstyl

Deur Mynhardt Joubert

Menige vernuwende resepte is al met die nederige melktert probeer en hier is ’n kaaskoek variasie wat vreeslik lekker en maklik is. Ons het tydens KKNK 2017 …
Read More

Tee wat jou gesond hou
2 years ago

Tee wat jou gesond hou

By  •  Leefstyl

Tee is sekerlik een van die lekkerste verfrissings om te drink na ’n lang dag om te ontspan. Dit is nie net lekker nie, maar daar is soveel verskillende soorte …
Read More

Karoo Mode
2 years ago

Karoo Mode

By  •  Leefstyl

Al hierdie langnaweke beteken maak mens net lus om jou sak te pak en die land plat te ry. Liezel Malherbe van 9Lives deel haar gunsteling modekopies vir jou volgende …
Read More

Versier jou huis sonder om ’n fortuin te spandeer
2 years ago

Versier jou huis sonder om ’n fortuin te spandeer

By  •  Leefstyl
  1. Snoesige sofa

Strooikussings of ’n snoesige deken is ’n maklike en bekostigbare maniere om jou sofa ’n nuwe baadjie aan te trek en voeg kitskleur toe tot …
Read More

Pluk jou ‘Appel’ terwyl dit nog vars is!
2 years ago

Pluk jou ‘Appel’ terwyl dit nog vars is!

By  •  Musiek

Die naam is eintlik geen vreemdeling vir Afrikaanse musiek nie. Appel, (Christoph Kotzé) is een van Suid-Afrika se besigste kontemporêre Afrikaanse liedjieskrywers met kunstenaars soos Theuns Jordaan, Karlien van Jaarsveld, …
Read More

Riana Nel swanger met tweede kind
2 years ago

Riana Nel swanger met tweede kind

By  •  Musiek

Vroeër dié week het die radiostasie Jacaranda FM bespiegel of die sangeres Riana Nel weer swanger is, nadat die voormalige Mej. Wêreld, Rolene Strauss ’n kiekie op haar Instagram-profiel gedeel …
Read More

Sanggroep keer terug na die verhoog vir een aand
2 years ago

Sanggroep keer terug na die verhoog vir een aand

By  •  Musiek

Die immergewilde sanggroep, Romanz, gaan ná twee jaar terug keer na die verhoog vir een aand ten bate van Adam Barnard en ander.

Adam Barnard, ’n lid van dié groep, …
Read More

Bakgat Country Opskop is om die draai
2 years ago

Bakgat Country Opskop is om die draai

By  •  Musiek

Gryp jou cowboy-hoed en maak reg vir die grootste country-makietie van die jaar.

Vanjaar se Bakgat Country Opskop sal op Sondag, 4 Junie in die GrandWest Grand Arena plaasvind. Soos …
Read More