Image

Posts By Content

Latest Posts | By Content
Kroningsgeleentheid sorg vir groot opwinding
3 weeks ago

Kroningsgeleentheid sorg vir groot opwinding

By  •  Feeste

Die glansgeleentheid van die jaar in die Matzikama-streek, die Mej. Madeliefie-kompetisie, het op Donderdag, 27 September groot opwinding op Vredendal veroorsaak. Vyftien pragtige meisies van die streek – van Vredendal …
Read More

Table Manners has all the right ingredients to become a big hit at The Box Office
3 weeks ago

Table Manners has all the right ingredients to become a big hit at The Box Office

By  •  Flieks

No matter how good your Table Manners are, if you land up on the wrong side of the law, it will not help you much! That is the harsh reality that Megan …
Read More

Helmut Lotti returns to SA for one night only!
3 weeks ago

Helmut Lotti returns to SA for one night only!

By  •  Uncategorized

Ever-popular world-renowned Belgian tenor, Helmut Lotti, makes a long-awaited welcome return to SA with his highly-acclaimed “Comeback Concert” early next year.  

Helmut Lotti will appear at the spectacular …
Read More

Geen intree-fooi op begrafnispakkette by Matzikama Begrafnisdienste
4 weeks ago

Geen intree-fooi op begrafnispakkette by Matzikama Begrafnisdienste

By  •  Leefstyl

Matzikama Begrafnisdienste (MBD) bestaan al vir meer as twaalf jaar op Vredendal, Calvinia en Touwsrivier en voeg waarde by hul dienste. Die onderneming bied dienste aan ’n breë gemeenskap, gaan …
Read More

Visit Die Keldery in the heart of the Namaqua West Coast
4 weeks ago

Visit Die Keldery in the heart of the Namaqua West Coast

By  •  Leefstyl

The Matzikama region is known for its unique scenery and excellent wines. At Die Keldery you can experience both. As you look over the vineyards to the Maskamberg, you can …
Read More

Sonskyn-maande vol opwinding, optredes en promosies
4 weeks ago

Sonskyn-maande vol opwinding, optredes en promosies

By  •  Leefstyl

Daar is baie opwindende nuwe geleenthede, kompetisies en optredes wat beplan word vir Hartenbos Seefront oor die volgende paar sonskyn-maande. Desember kruip stadig maar seker nader en ons sien uit …
Read More

Vul jou stoet aan by die 33ste Swartland-veeboereveiling
1 month ago

Vul jou stoet aan by die 33ste Swartland-veeboereveiling

By  •  Feeste

Die 33ste Swartland-veeboereveiling vind op Donderdag, 20 September plaas op die plaas Bossiesvlei buite Moorreesburg. Veeboere durf die dag nie misloop nie, aangesien daar ’n top-gehalte aanbod van 1 099 …
Read More

Joetsie – Your partner in times of need  
1 month ago

Joetsie – Your partner in times of need  

By  •  Leefstyl

‘You don’t know what you’ve got till it’s gone’ – a saying many would argue is sentimental, a cliché and overrated. Some would even go as far as to say …
Read More

Social Media App ICECAM launched to empower communities in South-Africa
1 month ago

Social Media App ICECAM launched to empower communities in South-Africa

By  •  Nuus

ICECAMconnects communitiesin South Africa with new earning opportunities through social media, brand engagement, and peer-to-peer influence

 

CAPE TOWN, September 11, 2018 — The JET8 Foundation, in partnership with Mzansi …
Read More

Namakwa Toere se Namibië-toerdatums bekend gemaak
1 month ago

Namakwa Toere se Namibië-toerdatums bekend gemaak

By  •  Leefstyl

Bespreek nou en betaal minder!

 

Namibië se ongerepte prag en natuurskoon, uitgestrekte vlaktes, skouspelagtige uitsigte en ’n oorvloed van voël- en dierelewe is maar enkele van die dinge wat …
Read More