Image

Posts By Content

Latest Posts | By Content
Willemsrivier jou bestemming hierdie September
1 month ago

Willemsrivier jou bestemming hierdie September

By  •  Leefstyl

Die bekoorlike dorp Nieuwoudtville lê op die Bokkeveld-plato waar die Kaapse fynbos die Hantam Karoo, Boesmanland en die Knersvlakte ontmoet. Net neffens die dorp is die historiese plaas Willemsrivier, waar …
Read More

Top-kunstenaars bring trots met nuwe enkelsnit, Die Land
1 month ago

Top-kunstenaars bring trots met nuwe enkelsnit, Die Land

By  •  Musiek

Vyf van Suid-Afrika se grootste name in die Afrikaanse musiekbedryf het saamgewerk aan ’n splinternuwe liedjie, Die Land, wat Suid-Afrikaners se harte trots gaan laat klop oor dié land – …
Read More

Kom dans op die strand met van ons land se top-kunstenaars
1 month ago

Kom dans op die strand met van ons land se top-kunstenaars

By  •  Feeste

Strandfontein aan die Weskus verwelkom vanjaar die somer met ’n fees wat jy nie mág misloop nie! Met 25 van die land se top-kunstenaars waaronder Leah, Jo Black, Majozi, Karlien …
Read More

Perfect time of the year to visit any of the Northern Cape Famous Lodges
2 months ago

Perfect time of the year to visit any of the Northern Cape Famous Lodges

By  •  Leefstyl

With the blooming wildflowers in the Northern Cape, it is the perfect time to catch the spectacular views before the flower season is over. Luckily for you, the N.C. Famous …
Read More

Hartenbos Seefront verwelkom die lente
2 months ago

Hartenbos Seefront verwelkom die lente

By  •  Leefstyl

Daar is baie opwindende nuwe geleenthede vir die laaste paar maande van die jaar by Hartenbos Seefront op die horison. Lente is om die draai en wat beter plek om …
Read More

Vyftig jaar propvol goue hoogtepunte vir Klipwerf Orkes
2 months ago

Vyftig jaar propvol goue hoogtepunte vir Klipwerf Orkes

By  •  Musiek

Die Klipwerf Orkes is terug met ’n splinternuwe album, 50 Jaar se Hoogtepunte, en dié album, wat pas vrygestel is, het reeds goue status bereik. Met hierdie album vier hulle …
Read More

The benefits of yoga: Mind, body and spirit in the Great Karoo
2 months ago

The benefits of yoga: Mind, body and spirit in the Great Karoo

By  •  Leefstyl

Eight months into 2018, much has been accomplished, much is yet to commence, and the stress and pressure of the grind at work, school and daily life is wearing many …
Read More

Early B reik nuwe album uit
2 months ago

Early B reik nuwe album uit

By  •  Musiek

Early B, die bekende Suid-Afrikaanse rymkletser van Bloemendal in Port Elizabeth, ry tans ’n golf van sukses met sy innoverende musiekvideo’s wat hy self vervaardig en bemark, wat reeds meer …
Read More

Landskapuitstallings vir Clanwilliam Veldblomskou gereed
2 months ago

Landskapuitstallings vir Clanwilliam Veldblomskou gereed

By  •  Leefstyl

Vanjaar se Clanwilliam Veldblomskou beloof ’n buitengewone ervaring vir jonk en oud. Die Blomkerk op Clanwilliam, is omskep in ’n unieke landskapuitstalling. Meer as 350 verskillende plantspesies word van Vrydag, …
Read More

Making a difference in the lives of young women
2 months ago

Making a difference in the lives of young women

By  •  Leefstyl

As South Africa celebrates National Women’s month, one is reminded yet again of the importance of both celebrating the powerful achievements of women in our country and society and also …
Read More