Image

Posts By Content

Latest Posts | By Content
Tim Theron op die Silwerskermfees ‘skerm’
1 year ago

Tim Theron op die Silwerskermfees ‘skerm’

By  •  Flieks

Die akteur, Tim Theron, is vanjaar in die kort-kortfilm, Skerm, te sien by die Silwerskermfees in Kampsbaai. Afrikaanse Films het met hom gaan gesels oor dié fliek en vanjaar se fees.

Vertel ons …
Read More

Shaun Tait pak musiekbedryf vir ’n tweede keer
1 year ago

Shaun Tait pak musiekbedryf vir ’n tweede keer

By  •  Musiek

Na ’n hele paar jaar in die musiekbedryf is Shaun Tait weer terug en hierdie keer is dit om te bly.

Toe Shaun in 2006 Supersterre gewen het, was hy …
Read More

Blommetoer sluit af op hoë Gospel-noot
1 year ago

Blommetoer sluit af op hoë Gospel-noot

By  •  Musiek

Van Sondag, 27 Augustus tot Maandag, 4 September, kan Gospel-liefhebbers uitsien na iets besonders. Namakwa Toere bied hul 5 Dag Blommetoer aan, maar met spesiale toevoegings – die toer sal …
Read More

Arno Greeff geen vreemdeling vir die silwerdoek
1 year ago

Arno Greeff geen vreemdeling vir die silwerdoek

By  •  Flieks

Arno Greeff is geen vreemdeling wanneer dit by die silwerdoek kom nie. Hy was al te sien in films soos Die Pro, en is vanjaar ook in die fliek Vaselinetjie te sien. Afrikaanse Films …
Read More

‘Kersfeesvader’ op vanjaar se Silwerskermfees
1 year ago

‘Kersfeesvader’ op vanjaar se Silwerskermfees

By  •  Flieks

Op Vrydag 25 Augustus, gaan die pittige nuwe Afrikaanse rolprent, Liewe Kersfeesvader, sy wêreldpremière in Kaapstad by die kykNET Silwerskermfees hê.

Dié rolprent, wat deur Etienne Fourie (Die Windpomp, Dis Koue Kos, Skat) geskryf en geregisseer …
Read More

’n Nuwe gesig in 7de Laan vanaand
1 year ago

’n Nuwe gesig in 7de Laan vanaand

By  •  TV

7de Laan kykers kan vanaand om 18:00 uitsien na Reandi Grey se eerste verskyning in dié sepie. Sy vertolk die rol van Esti Fouché in Laan. Dié karakter beloof om …
Read More

Acapella groep verleen klank aan Ruan Wepener se Vreemdeling
1 year ago

Acapella groep verleen klank aan Ruan Wepener se Vreemdeling

By  •  Musiek

Vreemdeling is Ruan Wepener se splinternuwe enkelsnit wat onlangs vrygestel is.

Vreemdeling is ’n “hybrid lied” waar mense se stemme meeste van die agtergrond musiek doen wat jy gaan hoor! …
Read More

Joe Foster is nie ’n “ridder” op ’n wit perd nie
1 year ago

Joe Foster is nie ’n “ridder” op ’n wit perd nie

By  •  Musiek

Joe Foster het onlangs sy nuwe enkelsnit Ridder, vrygestel en ons het gaan aanklop om uit te vind waaroor dié snit gaan.

Jou CD Hartklank is op GrootTunes beskikbaar, vertel ons wat mense van …
Read More

Jak de Priester bekoor reeds vyftien jaar
1 year ago

Jak de Priester bekoor reeds vyftien jaar

By  •  Musiek

In 2017 is dit presies 15 jaar sedert Jak de Priester met sy trefferliedjie Sally Williams Nougat op die Afrikaanse musiektoneel verskyn het. 15 Jaar later het hy reeds nege studio-albums agter …
Read More

Namakwaland toere in volle blom
1 year ago

Namakwaland toere in volle blom

By  •  Leefstyl

Blommeliefhebbers het die geleentheid om Namakwaland se blommeprag in styl te ervaar met Namakwa Toere. Hierdie familie-besigheid is al vir 32 jaar in die toerbedryf en ken die

omgewing soos …
Read More