Image

Posts By Content

Latest Posts | By Content
1 akteur, 1 gehoorlid – veelvuldige ervaring
1 year ago

1 akteur, 1 gehoorlid – veelvuldige ervaring

By  •  Teater

Verbeel jou ’n toneelstuk word nét vir jou opgevoer, en jy word ‘n karakter. Teatergangers kon dit al in Pretoria ervaar, maar dié konsep maak nou ook sy feesdebuut in …
Read More

Kleurvolle klikkerlanders hier om te bly!
1 year ago

Kleurvolle klikkerlanders hier om te bly!

By  •  Musiek

Mammas en pappas wees gereed en maak reg vir groot pret, soos wat kinders landswyd dolverlief raak op die Klikkerlanders!

Huppel Hoepel, Boebel Babbel, Woepel Wappel, Rimmel Rammel, Tink Tinkie …
Read More

Afrikaanse sangers maak stem dik teen boelies
1 year ago

Afrikaanse sangers maak stem dik teen boelies

By  •  Musiek

Boelies is nie koel nie, en dis tyd dat ons, jonk en oud, boelie bestand, word.

Dít is die tema wat die splinternuwe musiekvideo, Wees Iemand, deur die duo-sangroep, DZL, …
Read More

Krotoa
1 year ago

Krotoa

By  •  Flieks

2017 | Drama

Hierdie geskiedkundige drama vertel die storie van ’n vurige elfjarige Khoi-prinses, wat van haar stam weggeskeur word om vir Jan van Riebeeck (die eerste goewerneur van …
Read More

Vaughan Gardiner reik nuwe enkelsnit uit
1 year ago

Vaughan Gardiner reik nuwe enkelsnit uit

By  •  Musiek

Met treffers soos Gooi jou arms om my, Vir Jou en Hoe wys ’n man se hart, het Vaughan Gardiner homself reeds lankal gevestig as een van die land se …
Read More

’n Vars briesie in die klassieke musiekmark
1 year ago

’n Vars briesie in die klassieke musiekmark

By  •  Musiek

Johan Anker het aanhangers van The Voice SA uit die staanspoor beïndruk toe hy in 2016 stoele laat draai het in die eerste seisoen van dié werklikheidsreeks, met sy hoendervleis-mooi …
Read More

Lee Scott droom oor die ‘perfekte vreemdeling’ in nuwe snit
1 year ago

Lee Scott droom oor die ‘perfekte vreemdeling’ in nuwe snit

By  •  Musiek

Lee Scott, die veelsydige Huisgenoot Tempo- en SAMA-benoemde sanger, televisiepersoonlikheid en voormalige lid van die boyband Hi-5, het beslis geen bekendstelling in vermaaklikheidskringe nodig nie.

Verskeie radiotreffers en verhoogproduksies, …
Read More

Crystal-Donna Roberts verras as vurige Khoi-prinses, Krotoa
1 year ago

Crystal-Donna Roberts verras as vurige Khoi-prinses, Krotoa

By  •  Uncategorized

Crystal-Donna Roberts wat reeds in verskeie televisiereekse en verhoogproduksies te sien was, kan ook ’n hoofrol in The Endless River en ’n ondersteunende rol in Die Ongelooflike Avonture van Hanna …
Read More

Riaan Grobler stel nuwe enkelsnit vry
1 year ago

Riaan Grobler stel nuwe enkelsnit vry

By  •  Musiek

Almal is mal oor ’n liedjie ’n met betekenis. As jy al ooit ’n geliefde, vriend of familielid verloor het, sal Riaan Grobler se nuwe enkelsnit beslis met jou praat. …
Read More

Juanita du Plessis se nuwe album bereik goue status vóór uitreiking
1 year ago

Juanita du Plessis se nuwe album bereik goue status vóór uitreiking

By  •  Musiek

Ná ses jaar, kan bewonderaars van die sangeres, Juanita du Plessis, uitsien na haar splinternuwe geestelike album, Koningskind, wat op 23 Junie vrygestel word. Boonop het dié album reeds goue status bereik …
Read More