Image

Feeste

MCQP 2018 returns to Cape Town Stadium on Saturday, 15 December for 25th spectacular event – all dance floors will be indoors
1 month ago

MCQP 2018 returns to Cape Town Stadium on Saturday, 15 December for 25th spectacular event – all dance floors will be indoors

By  •  Feeste

The theme for this year’s MCQP, Africa’s biggest costume party that annually rings in the festive season, was announced as “MCQP Presents: Drag Race” – returning to the Cape Town …
Read More

Dit is piekniek en musiek met Bobby en Robbie die naweek!
2 months ago

Dit is piekniek en musiek met Bobby en Robbie die naweek!

By  •  Feeste

Opwindende nuus: Die gewilde Piekniek en Musiek konserte keer terug na die Kaap hierdie somer! Kaartjies is nou te koop vir die eerste konsert van die seisoen met niemand anders …
Read More

Madeliefie Makietie herskryf weer die resep vir feeshou aan die Weskus
2 months ago

Madeliefie Makietie herskryf weer die resep vir feeshou aan die Weskus

By  •  Feeste

Die grootste musiekfees aan die Weskus het die naweek met groot sukes plaasgevind, toe duisende besoekers en feesgangers op die skilderagtige Weskus stranddorpie, Strandfontein, toegesak het.

 

Al die …
Read More

Die opgewondenheid loop hoog vir vanjaar se Juweelfees
2 months ago

Die opgewondenheid loop hoog vir vanjaar se Juweelfees

By  •  Feeste

Met slegs twee weke oor voor die jaarlikse Madeliefie Makietie-fees loop die opgewondenheid hoog! Die prentjiemooi Weskus stranddorp, Strandfontein, maak gereed vir een groot kuier op Vrydag, 26 en Saterdag, …
Read More

Kroningsgeleentheid sorg vir groot opwinding
3 months ago

Kroningsgeleentheid sorg vir groot opwinding

By  •  Feeste

Die glansgeleentheid van die jaar in die Matzikama-streek, die Mej. Madeliefie-kompetisie, het op Donderdag, 27 September groot opwinding op Vredendal veroorsaak. Vyftien pragtige meisies van die streek – van Vredendal …
Read More

Vul jou stoet aan by die 33ste Swartland-veeboereveiling
3 months ago

Vul jou stoet aan by die 33ste Swartland-veeboereveiling

By  •  Feeste

Die 33ste Swartland-veeboereveiling vind op Donderdag, 20 September plaas op die plaas Bossiesvlei buite Moorreesburg. Veeboere durf die dag nie misloop nie, aangesien daar ’n top-gehalte aanbod van 1 099 …
Read More

Kom dans op die strand met van ons land se top-kunstenaars
3 months ago

Kom dans op die strand met van ons land se top-kunstenaars

By  •  Feeste

Strandfontein aan die Weskus verwelkom vanjaar die somer met ’n fees wat jy nie mág misloop nie! Met 25 van die land se top-kunstenaars waaronder Leah, Jo Black, Majozi, Karlien …
Read More

Calvinia trek vere reg vir onvergeetlike Hantam Vleisfees
4 months ago

Calvinia trek vere reg vir onvergeetlike Hantam Vleisfees

By  •  Feeste

Die lekkerste vleis, top-kunstenaars en vele ander vermaak

 

Die tyd stap nader en die pragtige Noord-Kaapse dorp Calvinia trek al sy vere gereed om een van Suid-Afrika …
Read More

Country-legendes maak Madeliefie Makietie een van grootste feeste in die land – Ongekende belangstelling vir Strandfontein-fees
4 months ago

Country-legendes maak Madeliefie Makietie een van grootste feeste in die land – Ongekende belangstelling vir Strandfontein-fees

By  •  Feeste

Belangstelling vir die Madeliefie Makietie wat op 26 en 27 Oktober op Strandfontein gehou word, is so groot dat besoekers nou ’n bykomende bonus het! Nie net gaan 20 van …
Read More

Kom kuier vanjaar by die 29ste Hantam Vleisfees op Calvinia
5 months ago

Kom kuier vanjaar by die 29ste Hantam Vleisfees op Calvinia

By  •  Feeste

Calvinia bied jou vermaak van ons land se top-kunstenaars

Vanjaar sal die Hantam Vleisfees vir die 29ste keer in die hartjie van die Hantam op Calvinia, aangebied word. Maak jouself …
Read More