Image

Feeste

Tien van ons land se top-kunstenaars gaan jou behoorlik laat dans by die Madeliefie Makietie.
5 months ago

Tien van ons land se top-kunstenaars gaan jou behoorlik laat dans by die Madeliefie Makietie.

By  •  Feeste

Wen ’n kaartjie vir vanjaar se juweelfees

 

Maak gereed vir ’n kuier soos min by vanjaar se Madeliefie Makietie-fees, wat op Vrydag, 26 en Saterdag, 27 Oktober …
Read More

Hope opwinding voor en tydens die Juweelfees op Strandfontein
5 months ago

Hope opwinding voor en tydens die Juweelfees op Strandfontein

By  •  Feeste

Mej. Madeliefie Makietie soek pragtigste dames

Vanjaar se immergewilde Madeliefie Makietie-fees word vir die tweede keer op die pragtige stranddorp, Strandfontein, aangebied. Jy kan uitsien na tien van ons land …
Read More

Maak gereed vir ’n Weskus-opskop soos min by Madeliefie Makietie
6 months ago

Maak gereed vir ’n Weskus-opskop soos min by Madeliefie Makietie

By  •  Feeste

Binnenshuise stalletjies gaan sorg vir groter verskeidenheid

Maak solank gereed om vanjaar ’n hond uit ’n bos te kuier by die immergewilde Madeliefie Makietie-fees. Vanjaar se fees wat op Vrydag, …
Read More

Moenie die jaar se Leipoldtvillefees misloop nie!
7 months ago

Moenie die jaar se Leipoldtvillefees misloop nie!

By  •  Feeste

Die Leipoldtvillefees is in 2005 begin deur ds. Gideon Basson as ‘n spesiale samekoms vir die kerk se 100ste bestaansjaar en die jaar is dit groter as ooit.

Hierdie jaar …
Read More

Madeliefie Makietie gaan vanjaar sorg vir groot opwinding op Strandfontein Topkunstenaars nooi jou uit om saam te kom makietie
7 months ago

Madeliefie Makietie gaan vanjaar sorg vir groot opwinding op Strandfontein Topkunstenaars nooi jou uit om saam te kom makietie

By  •  Feeste

Die gewilde Madeliefie Makietie-fees, wat verlede jaar vir die eerste keer op Strandfontein aangebied is, keer vanjaar terug na die Juweeldorpie. Vanjaar se fees vind plaas op Vrydag, 26 en …
Read More

Dis amper tyd vir Suidoosterfees!
8 months ago

Dis amper tyd vir Suidoosterfees!

By  •  Feeste

Die 15de Suidoosterfees – met die tema Fantastiese 15 – skop oor twee dae in die hartjie van Kaapstad af! Teatergangers kan gereed maak vir gehalte drama- en musiekvermaak van …
Read More

Strandfontein is weer gasheer vir die gewilde Madeliefie Makietie. Elf van SA se topkunstenaars tree einde Oktober by die fees op
8 months ago

Strandfontein is weer gasheer vir die gewilde Madeliefie Makietie. Elf van SA se topkunstenaars tree einde Oktober by die fees op

By  •  Feeste

Stof solank jou feesskoene af vir die immergewilde Madeliefie Makietie-fees wat vanjaar vir die tweede keer op die bekoorlike Weskus-stranddorp Strandfontein gehou gaan word.

“Vanjaar se Madeliefie Makietie gaan omtrent …
Read More

Teater en musiek vir almal by Suidoosterfees!
8 months ago

Teater en musiek vir almal by Suidoosterfees!

By  •  Feeste

Die tyd kom al hoe nader! Die 15de Suidoosterfees – met die tema Fantastiese 15 – vind van 26 April tot 1 Mei in Kaapstad plaas en beloof om weer …
Read More

VISUELE KUNS BY KKNK KRAP WAAR DIT JEUK
9 months ago

VISUELE KUNS BY KKNK KRAP WAAR DIT JEUK

By  •  Feeste

Die visuele kunsprogram by vanjaar se KKNK, wat van Donderdag, 29 Maart tot Woensdag, 4 April op Oudtshoorn aangebied word, is saamgestel deur nuwe visuele kunskurator, Lucia Boer.

Boer …
Read More

PLENTY OF ENTERTAINMENT FOR ALL AT 24TH KKNK IN OUDTSHOORN
9 months ago

PLENTY OF ENTERTAINMENT FOR ALL AT 24TH KKNK IN OUDTSHOORN

By  •  Feeste

The programme of the 24th Klein Karoo Nationals Arts Festival (KKNK), taking place in Oudtshoorn from Thursday, 29 March to Wednesday, 4 April, offers plenty for non-Afrikaans festivalgoers.

“It …
Read More