Image

Flieks

Lokprent vir Ant-Man and the Wasp is hier!
1 year ago

Lokprent vir Ant-Man and the Wasp is hier!

By  •  Flieks

Die filmmaatskappy Marvel het onlangs die lokprent vir die fliek Ant-Man and The Wasp bekend gestel.

En dit is iets wat jy wil sien!

Die ster in dié voorskou …
Read More

M-Net Movies se geleentheidskanaal vier die Oscars
1 year ago

M-Net Movies se geleentheidskanaal vier die Oscars

By  •  Flieks

Die eerste geleentheidskanaal vir 2018 op DStv is die M-Net Movies Oscars-kanaal wat van 1 tot 28 Februarie vir DStv-premium-intekenare beskikbaar sal wees.

Die Oscars-geleentheidskanaal, gepak deur M-Net vir DStv, …
Read More

Rolprent oor Van Gogh binnekort in SA
1 year ago

Rolprent oor Van Gogh binnekort in SA

By  •  Flieks

Die biografiese drama Loving Vincent is die eerste geskilderde vollengte-animasierolprent nóg en die eerste keer dat ’n Poolse span ’n Oscar-benoeming ontvang.

Dorota Kobiela, mederegisseur en -skrywer van die …
Read More

Suid-Afrika spog met Oscar-benoeming
1 year ago

Suid-Afrika spog met Oscar-benoeming

By  •  Flieks

Suid-Afrika spog met ’n Oscar-benoeming by die 90ste Academy-toekennings.

Die Triggerfish-animasierolprent Revolting Rhymes het ’n benoeming in die kategorie vir beste animasie kortfilm ontvang.

Die film is geskoei is …
Read More

Plaaslike fliek ding mee by internasionale rolprentfees
1 year ago

Plaaslike fliek ding mee by internasionale rolprentfees

By  •  Flieks

Wanneer jy ’n stormagtige ma-seun-verhouding, dwelms en moord saamgooi, kry jy ’n storie vol intrige, emosie en spanning, wat kykers nie net vasgenael sal hou nie, maar ook …
Read More

Raaiselkind: Vrae is daar baie, antwoorde is daar min
1 year ago

Raaiselkind: Vrae is daar baie, antwoorde is daar min

By  •  Flieks

Raaiselkind is van 16 Februarie te sien in fliekteaters landwyd. Dit is gegrond op die roman van bekroonde skrywer Annelie Botes en is die verhaal van die Dörfling-gesin en die …
Read More

Elsje Slabbert se passie is aansteeklik
1 year ago

Elsje Slabbert se passie is aansteeklik

By  •  Flieks

Altyd glimlaggend, mooi en geseën met soveel talent dat ons nie kan wag om haar eersdaags weer op die kassie te sien nie. Elsje Slabbert is beslis besig om haar …
Read More

Golden Globes 2018: Hier is die wenners
1 year ago

Golden Globes 2018: Hier is die wenners

By  •  Flieks

Die 75ste jaarlikse Golden Globe-toekennings is Sondag in Beverly Hills aangebied. Hier is al die wenners:

ROLPRENTE

Beste rolprent-regisseur Guillermo del Toro, The Shape of Water

Beste akteur in …
Read More

Quanita Adams haak die knoop deur
1 year ago

Quanita Adams haak die knoop deur

By  •  Flieks

Quanita Adams, wat van 30 Maart in die fliek, Susters, te sien is het onlangs die knoop deurgehak. Sy en haar kêrel, Brian Monroe, is onlangs getroud en die foto’s …
Read More

5 Plaaslike flieks en reekse wat jy nóú moet kyk
1 year ago

5 Plaaslike flieks en reekse wat jy nóú moet kyk

By  •  Flieks

Dis vakansietyd en tyd om terug te sit, te ontspan, en die beste te geniet van wat ons land het om te bied.

Terwyl dié stelling meestal gepaard gaan met …
Read More