Image

Flieks

Só kan jy vanjaar se Golden Globes kyk
1 year ago

Só kan jy vanjaar se Golden Globes kyk

By  •  Flieks

Suid Afrikaanse kykers kan Sondag se 75ste Golden Globe-toekennings regstreeks op Facebook, M-Net-kanale en E! Entertainment kyk. Só kan jy al die aksie regstreeks volg:

LEES OOK: Golden Globes: Hier …
Read More

Hierdie Afrikaanse flieks tref die silwerdoek vanjaar
1 year ago

Hierdie Afrikaanse flieks tref die silwerdoek vanjaar

By  •  Flieks

Kry solank die springmielies reg, want vanjaar is daar is weer ’n propvol spyskaart van flieks waarna fliekvlooie kan uitsien. Van drama tot komedie. Hier is die volledige lys:

Bly …
Read More

Jessica Alba verwelkom baba nommer 3
1 year ago

Jessica Alba verwelkom baba nommer 3

By  •  Flieks

Jessica Alba en haar man Cash Warren het 2018 afgeskop met die geboorte van hul derde kind, ’n babaseun.

Jessica, wat ’n foto van die oulike knaap op haar Instagram-profiel …
Read More

Golden Globes 2018: Hier is die fliekbenoemings
1 year ago

Golden Globes 2018: Hier is die fliekbenoemings

By  •  Flieks

Die benoemings vir die 2018 Golden Globes is Maandag, 12 Desember, by die Beverly Hilton Hotel in Los Angeles bekend gemaak.

Die aanbieders sluit Alfre Woodard en Kristen Bell in. …
Read More

Bouwer en Bennie span saam vir nuwe “buddy komedie”
1 year ago

Bouwer en Bennie span saam vir nuwe “buddy komedie”

By  •  Flieks

Vuil Wasgoed is gegrond op die gelyknamige kortfilm wat die toekenning vir Beste Kort Film by die 2014 kykNET Silwerskermfees gewen het. Bennie Fourie vertolk nie net weer een van …
Read More

Coco maak wéér skoonskip by fliekteaters
1 year ago

Coco maak wéér skoonskip by fliekteaters

By  •  Flieks

Die animasie, Coco, het vir ’n derde agtereenvolgende keer, skoonskip by die loket gemaak.

Disney het onlangs aangekondig dat dié fliek ongeveer $18.3 miljoen opgeraap het, wat die totaal by …
Read More

FliekNET terug op die kassie
1 year ago

FliekNET terug op die kassie

By  •  Flieks

Wat is lekkerder in die vakansietyd as ’n bak springmielies, op die bank, voor die kassie met een van jou gunsteling-flieks?

Vanaf 16 Desember 2017 tot 12 Januarie 2018 is …
Read More

Volstoom vorentoe vir Elani Dekker
1 year ago

Volstoom vorentoe vir Elani Dekker

By  •  Flieks

Gebore en getoë in Pretoria, staan dié talentvolle aktrise vir niemand terug nie. Fliekvlooie sal haar onthou vir haar rol as Yvette Verwey in die Afrikaanse tienerfilm Jou Romeo en …
Read More

Tonya Harding se storie kry lewe op die grootskerm
1 year ago

Tonya Harding se storie kry lewe op die grootskerm

By  •  Flieks

’n Driedubbele-draaisprong ysskaatsrekord en al die tegniek in die wêreld, help niks as dit deur een van die mees sensasionele skandale van alle tye oorskadu word nie. I, Tonya is …
Read More

Blake Lively beseer op stel
1 year ago

Blake Lively beseer op stel

By  •  Flieks

Produksie vir die nuwe aksie-riller, The Rhythm Section, is onlangs gekniehalter nadat die aktrise, Blake Lively, ’n besering op die stel opgedoen het.

Die vervaardigers het Maandag in ’n verklaring …
Read More