Image

Leefstyl

Vinnige sjokoladekoek binne 7 minute in jou mikrogolf
1 year ago

Vinnige sjokoladekoek binne 7 minute in jou mikrogolf

By  •  Leefstyl

Daar is byna niks so lekker soos sjokolade nie, so hoekom bederf jy nie jouself met ’n dekadente sjokoladekoek vir nagereg nie? Om dit te kroon, vat dit net 7 …
Read More

Therese Benade word Mev. Bam
1 year ago

Therese Benade word Mev. Bam

By  •  Leefstyl

Die gewilde TV-aanbieder en aktrise, Therese Benade, het Saterdag haar sprokiestroue gehad toe sy en die Kaapse argitektuur, Christian Bam, die knoop deurgehak het.

Dié spogtroue het plaasgevind op …
Read More

Innoveerder van die week – Jeanne Pienaar
1 year ago

Innoveerder van die week – Jeanne Pienaar

By  •  Leefstyl

Mens kan nie help om ’n glimlag op jou gesig te kry wanneer jy met vandeesweek se innoveerder, Jeanne Pienaar, praat nie. Haar passie en liefde vir wat sy doen …
Read More

Dankbaarheidsbroodjie, oftewel aartappel-en-roosmarynbrood
1 year ago

Dankbaarheidsbroodjie, oftewel aartappel-en-roosmarynbrood

By  •  Leefstyl

Hierdie broodjie is op sy lekkerste warm uit die oond en as daar iets oorbly, moet jy dit ’n bietjie warm maak voordat jy daarvan eet. Dankbaarheid kom uit ’n …
Read More

’n Skoonheidskoningin met brains en beauty én met haar voete plat op die aarde
1 year ago

’n Skoonheidskoningin met brains en beauty én met haar voete plat op die aarde

By  •  Leefstyl

Die sprankelende twintigjarige Natasha Joubert van Pretoria is ’n doelgerigte meisie met die spreekwoordelike brains en beauty én boonop hope talent. Sy is vasbeslote, avontuurlustig en haar familie is vir …
Read More

Shadine van der Merwe seëvier met drie groot trofees in 2017
1 year ago

Shadine van der Merwe seëvier met drie groot trofees in 2017

By  •  Leefstyl

Shadine van der Merwe het alles gewen wat daar te wen is in Suid-Afrikaanse netbal en het elke moontlike nasionale span gehaal teen ouderdom 24. Volgens haar is daar nog …
Read More

MCQP bied aan: Halloween + WEN ’n dubbelkaartjie
1 year ago

MCQP bied aan: Halloween + WEN ’n dubbelkaartjie

By  •  Leefstyl

MCQP is die grootste kostuum-partytjie organiseerders in Afrika en beloof om nie teleur te stel met hul nuutste gebeurtenis nie – ’n onvergeetlike IT Halloween partytjie wat gaan plaasvind op …
Read More

Pret vir almal by Freshpak Fitness Festival 2017
1 year ago

Pret vir almal by Freshpak Fitness Festival 2017

By  •  Leefstyl

Die 31ste jaarlikse Freshpak Fitness Festival is op Saterdag, 30 September by die Clanwilliam Dam in die Cederberg aangebied. Atlete en fiksheidsentoesiaste het van vêr gekom om aan items waaronder …
Read More

Beskerm jou kopvel hierdie somer
1 year ago

Beskerm jou kopvel hierdie somer

By  •  Leefstyl

Somer.

Somer lywe. Vlugbal op die strand. Roomys. Romanse.

Somer word oor die algemeen met sorgvrye, gelukkige herinneringe en waarom nie? Hierdie somer-vooruitsig is van kleins af ingeplant tydens lang …
Read More

Innoveerders van die week – Stiaan en CW Pieterse
1 year ago

Innoveerders van die week – Stiaan en CW Pieterse

By  •  Leefstyl

Vandeesweek se innoveerders is twee jong broers van Montana, Stiaan en CW Pieterse.

Stiaan en CW is die jongste eienaars van die gewilde ketting-gym, Body20, in Brooklyn. Dié twee …
Read More