Image

Leefstyl

Pret vir almal by Freshpak Fitness Festival 2017
1 year ago

Pret vir almal by Freshpak Fitness Festival 2017

By  •  Leefstyl

Die 31ste jaarlikse Freshpak Fitness Festival is op Saterdag, 30 September by die Clanwilliam Dam in die Cederberg aangebied. Atlete en fiksheidsentoesiaste het van vêr gekom om aan items waaronder …
Read More

Beskerm jou kopvel hierdie somer
1 year ago

Beskerm jou kopvel hierdie somer

By  •  Leefstyl

Somer.

Somer lywe. Vlugbal op die strand. Roomys. Romanse.

Somer word oor die algemeen met sorgvrye, gelukkige herinneringe en waarom nie? Hierdie somer-vooruitsig is van kleins af ingeplant tydens lang …
Read More

Innoveerders van die week – Stiaan en CW Pieterse
1 year ago

Innoveerders van die week – Stiaan en CW Pieterse

By  •  Leefstyl

Vandeesweek se innoveerders is twee jong broers van Montana, Stiaan en CW Pieterse.

Stiaan en CW is die jongste eienaars van die gewilde ketting-gym, Body20, in Brooklyn. Dié twee …
Read More

Roomysresep met 4 bestanddele
1 year ago

Roomysresep met 4 bestanddele

By  •  Leefstyl

Hierdie resep is heelwat gesonder as meeste roomysresepte, veral omdat daar geen bykomende suiker bygevoeg word nie. Dus kan jy die skuldgevoel wat gewoonlik saam met nagereg kom, salig ignoreer.

Bestanddele:


Read More

Is jy reg vir Rooibosdag 2018?
1 year ago

Is jy reg vir Rooibosdag 2018?

By  •  Leefstyl

Januarie is die “Maand van Lewe” en watter beter manier om ’n gesonde leefstyl te vier as met rooibos? Suid-Afrika gaan die tweede Nasionale Rooibosdag op Dinsdag, 16 Januarie 2018 …
Read More

Suidoosterfees Talentsoektog op pad na Wellington en Langa
1 year ago

Suidoosterfees Talentsoektog op pad na Wellington en Langa

By  •  Leefstyl

Die jaarlikse Suidoosterfees is reeds in sy 15de bestaansjaar en vind aanstaande jaar plaas van 26 April tot 1 Mei in die hartjie van Kaapstad. Die tema is Fantastiese 15/Fabulous …
Read More

Die Keldery bied besoekers ’n unieke Matzikama wyn-ervaring
1 year ago

Die Keldery bied besoekers ’n unieke Matzikama wyn-ervaring

By  •  Leefstyl

Die Keldery, geleë by Spruitdrift Wynkelder net buite Vredendal, bied besoekers ’n unieke wyn- en kos-ervaring. Die Keldery is die proelokaal vir Namaqua Wyn en spog met ’n pragtige restaurant …
Read More

Pragtige Elsara – ’n ware bries op Vuurwarm Vrydag!
1 year ago

Pragtige Elsara – ’n ware bries op Vuurwarm Vrydag!

By  •  Leefstyl

Vandeesweek se Instagram Model van die Week is ’n pragtige jong meisiekind wat op ’n plaas grootgeword het, met haar voete vierkantig op die grond en sy’s boonop ’n slimkop …
Read More

Beskuit vir ’n blitsontbyt
1 year ago

Beskuit vir ’n blitsontbyt

By  •  Leefstyl

Probeer hierdie lekker en maklike beskuitresep vir ʼn heerlike Sondagoggendontbyt.

Bestanddele:

1 kg bruismeel

1 koppie suiker

1 koppie volkoringmeel

½ koppie volkoring Pronutro-ontpytpap

1½ koppie gemengde sade (jy kry …
Read More

Hy’s dodelik aantreklik – Arnu is ons witwarm Instagram Model van die Week
1 year ago

Hy’s dodelik aantreklik – Arnu is ons witwarm Instagram Model van die Week

By  •  Leefstyl

Vandag is natuurlik Vuurwarm Vrydag en natuurlik sal ons julle nie teleurstel met ons witwarm Instagram Model van die Week nie. Dié week het ons ’n lang donkerkop met broeiende …
Read More