Image

Musiek

Kaartjies vir Afrikaans is Groot Somerfees verkoop reeds soos soetkoek!
4 days ago

Kaartjies vir Afrikaans is Groot Somerfees verkoop reeds soos soetkoek!

By  •  Musiek

Kaartjies vir Afrikaans is Groot se heel eerste produksie by die see verkoop reeds soos soetkoek nadat dié konsert die afgelope week aangekondig is. Die Afrikaans is Groot Somerfees word …
Read More

The story behind single, Rusty Strings, by Lui Hill featuring Khofhi The King, sounds stranger than fiction
1 week ago

The story behind single, Rusty Strings, by Lui Hill featuring Khofhi The King, sounds stranger than fiction

By  •  Musiek

South Africa, and specifically Cape Town, clearly only has good things in store for Berlin artist, Lui Hill. Little did he know after life dealt him a bad hand that …
Read More

Verwelkom die nuweling in Afrikaanse Musiek – Rita Li – want sy gaan voorwaardelik die lewe kleur gee met haar eerste enkelsnit Logiese Liefde en EP Inkleurboek
2 weeks ago

Verwelkom die nuweling in Afrikaanse Musiek – Rita Li – want sy gaan voorwaardelik die lewe kleur gee met haar eerste enkelsnit Logiese Liefde en EP Inkleurboek

By  •  Musiek

Diegene wat goeie, gehalte Afrikaanse musiek waardeer kan hulself maar regmaak vir ’n nuwe gunsteling in die bedryf met Rita Li  van Centurion in Pretoria wie haar eerste enkelsnit,  Logiese Liefde (vanaf …
Read More

Afrikaans is Groot is terug en dié konsert is jóúne.
3 weeks ago

Afrikaans is Groot is terug en dié konsert is jóúne.

By  •  Musiek

Die gesogte Afrikaans is Groot-konserte, wat vanjaar sy agste bestaansjaar vier, is terug en gehore kan uitsien na ’n selfs meer fenomenale tentoonstelling van ons land se grootste Afrikaanse kunstenaars …
Read More

Spoegwolf become the first Afrikaans artist to reach #1 on the Apple Music Album Charts
1 month ago

Spoegwolf become the first Afrikaans artist to reach #1 on the Apple Music Album Charts

By  •  Musiek

Popular alternative-rock band Spoegwolf became the first Afrikaans artist to top the Apple Music Album Charts this past weekend. Commenting on their #1 success on Apple Music Spoegwolf said: “Sometimes you dream about getting …
Read More

Krone is terug met twee ekstra vertonings vir die sesde konsertreeks vanjaar
1 month ago

Krone is terug met twee ekstra vertonings vir die sesde konsertreeks vanjaar

By  •  Musiek

Ná die astronomiese sukses van die Krone 5-konsertreeks, word dié gewilde konsertreeks vir die sesde keer, met ekstra vertonings, in Kaapstad en Pretoria aangebied. Kaartjieverkope na dié konserte het reeds …
Read More

Slegs 150 kaartjies oor om Theuns Jordaan, Snotkop en Tarryn Lamb by Piekniek en Musiek te sien optree
1 month ago

Slegs 150 kaartjies oor om Theuns Jordaan, Snotkop en Tarryn Lamb by Piekniek en Musiek te sien optree

By  •  Musiek

Indien jy nog nie een van die Piekniek en Musiek konserte by Zevenwacht in Kuilsrivier bygewoon het nie, weet jy nie wat jy mis nie. Die altyd uitverkoopte produksies bied …
Read More

New super-group reBORN set to change the world one song and one performance at a time
1 month ago

New super-group reBORN set to change the world one song and one performance at a time

By  •  Musiek

“Go big or go home” has never rung more true for a South African artist than it does for singer André Venter, who has joined forces with two multi award-nominated …
Read More

Daar is goeie rede om “blou”te voel die week danksy Spoegwolf wat hul eerste enkelsnit van hul nuwe opwindende album, Koma, vrystel
1 month ago

Daar is goeie rede om “blou”te voel die week danksy Spoegwolf wat hul eerste enkelsnit van hul nuwe opwindende album, Koma, vrystel

By  •  Musiek

Maak jouself gereed om die beste “blou” week van jou lewe te geniet! Die gewildste alternatiewe-rock groep van hul generasie, Spoegwolf, is terug met hul eerste musiekvideo-enkelsnit …
Read More

Album Van Die Week: “Voel Jy Die Genade” Jo Black
1 month ago

Album Van Die Week: “Voel Jy Die Genade” Jo Black

By  •  Musiek

Ná die sukses van sy debuutalbum, Skepe, het Jo Black beslis ’n huishoudelike naam in die Afrikaanse musiekbedryf geword. Sy nuutste album, Voel Jy Die Genade, is pas vrygestel …
Read More