Studente in Pretoria wat teleurgesteld is dat hulle nooit die destydse JOOL in volle glorie sal ervaar nie, kan hulself nou gereedmaak vir ’n reusebederf met …
Read More
Is jou ore reg vir ’n seevakansie? Atlantiseers, die Afrikaanse indie-groep van Johannesburg, gee nie om of jy reg is nie: Die groep se eerste enkelsnit, “Desember …
Read More
Jou gunsteling saamsing jol, Krone 6, word in 2019 weer in Pretoria en Kaapstad aangebied en beloof om nóg groter wees. Al jou gunsteling musieksterre gaan weer een verhoog …
Read More
Die Keldery het vanjaar talle top-kunstenaars verwelkom wat besoekers vermaak het met hul lekker sing- en dansliedjies en Vrydag, 7 Desember is weer geen uitsondering nie. Die bekende Elandré wat …
Read More
Tydens die fotosessie van die Afrikaans is Groot-verjaarsdagkalender moes sommige van die kunstenaars wat betrokke is, hul vrese letterlik en figuurlik reguit in die oë staar met ietwat eksotiese reptiele …
Read More
Skaars twee weke ná Demi Lee Moore, wenner van die eerste Die Kontrak-televisieprogram, se album, Mis Eet Slaap Herhaal, die rakke getref het, spog dit reeds met goue status.
Steve Hofmeyr se splinternuwe album, The Country Collection, het die afgelope week winkelrakke getref en het rééds goue status vir verkope behaal. ’n Duet saam met Demi Lee Moore, Die …
Read More
Die Keldery het vanjaar nie teleurgestel met die talle top-kunstenaars wat hier opgetree het nie en Vrydagaand, 16 November is geen uitsondering nie. Die alombekende Fatman met sy vermaaklike verhoogpersoonlikheid …
Read More
Cape Town’s most intimate boutique electronic music venue, TAU, is proud to present Kid Fonque performing for one night only this coming Friday evening (9 November 2018) at the Mother City’s popular …
Read More
He might not be related to the other famous singer with the same surname, but Matt Carstens (20) is determined to make his own unique mark on the South African …
Read More