Image

Musiek

Len Muller stel nuwe album bekend
1 year ago

Len Muller stel nuwe album bekend

By  •  Musiek

Len Muller het beslis geen bekendstelling in die musiekbedryf nodig nie. Hy het een van daardie unieke stemme, wat ’n gehoor in die palm van sy hand hou totdat die laaste …
Read More

Pluk jou ‘Appel’ terwyl dit nog vars is!
2 years ago

Pluk jou ‘Appel’ terwyl dit nog vars is!

By  •  Musiek

Die naam is eintlik geen vreemdeling vir Afrikaanse musiek nie. Appel, (Christoph Kotzé) is een van Suid-Afrika se besigste kontemporêre Afrikaanse liedjieskrywers met kunstenaars soos Theuns Jordaan, Karlien van Jaarsveld, …
Read More

Riana Nel swanger met tweede kind
2 years ago

Riana Nel swanger met tweede kind

By  •  Musiek

Vroeër dié week het die radiostasie Jacaranda FM bespiegel of die sangeres Riana Nel weer swanger is, nadat die voormalige Mej. Wêreld, Rolene Strauss ’n kiekie op haar Instagram-profiel gedeel …
Read More

Sanggroep keer terug na die verhoog vir een aand
2 years ago

Sanggroep keer terug na die verhoog vir een aand

By  •  Musiek

Die immergewilde sanggroep, Romanz, gaan ná twee jaar terug keer na die verhoog vir een aand ten bate van Adam Barnard en ander.

Adam Barnard, ’n lid van dié groep, …
Read More

Bakgat Country Opskop is om die draai
2 years ago

Bakgat Country Opskop is om die draai

By  •  Musiek

Gryp jou cowboy-hoed en maak reg vir die grootste country-makietie van die jaar.

Vanjaar se Bakgat Country Opskop sal op Sondag, 4 Junie in die GrandWest Grand Arena plaasvind. Soos …
Read More

Karlien van Jaarsveld sing vir liefde én goue status
2 years ago

Karlien van Jaarsveld sing vir liefde én goue status

By  •  Musiek

Karlien van Jaarsveld se nuwe album, Sing Vir Liefde,  is skaars ’n maand terug uitgereik, en dit het reeds 15 000 verkope verbygesteek om as goud geklassifiseer te word. Wat …
Read More

Sharoney se lig skyn helder
2 years ago

Sharoney se lig skyn helder

By  •  Musiek

Sharoney het die afgelope paar jaar haar plek in Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers se harte losgesing. Haar borrelende persoonlikheid en lekkerluister-popstem, is die perfekte pasmaats vir haar splinternuwe album, Skyn, wat eersdaags …
Read More

ADAM vier nuwe enkelsnit met kompetisie
2 years ago

ADAM vier nuwe enkelsnit met kompetisie

By  •  Musiek

Die gewilde groep, ADAM, se sukses ken geen perke nie. Hulle is weer onlangs met twee Ghoema-toekennings vereer vir Beste album deur ’n groep of duo en Groep van die …
Read More

Lance James vier sestig goue jare
2 years ago

Lance James vier sestig goue jare

By  •  Musiek

Die veteraan kunstenaar, Lance “Big Daddy” James vier sestig goue jare in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf met nóg ’n roerende tweetalige country-album.

Lance James het bekendheid verwerf vir onder meer die …
Read More

Brandpunte bespreek by Kunste Onbeperk se Jam-sessie
2 years ago

Brandpunte bespreek by Kunste Onbeperk se Jam-sessie

By  •  Musiek

Gehore kla oor die gehalte van Suid-Afrikaanse musiek. Plaatemaatskappye en kunstenaars is besorg oor dalende musiekverkope en krimende inkomste. Die kunstefeeste, borge en programmeerders wonder wat hulle te doen staan …
Read More