Image

Musiek

Die 28ste Hantam Vleisfees beloof om vanjaar ’n bielie van ’n fees te wees!
2 years ago

Die 28ste Hantam Vleisfees beloof om vanjaar ’n bielie van ’n fees te wees!

By  •  Musiek

Calvinia is skaapwêreld en die laaste naweek in Augustus is almal en alles in en om die dorp in rep en roer wanneer die jaarlikse Hantam Vleisfees op 25 en …
Read More

Kleurvolle klikkerlanders hier om te bly!
2 years ago

Kleurvolle klikkerlanders hier om te bly!

By  •  Musiek

Mammas en pappas wees gereed en maak reg vir groot pret, soos wat kinders landswyd dolverlief raak op die Klikkerlanders!

Huppel Hoepel, Boebel Babbel, Woepel Wappel, Rimmel Rammel, Tink Tinkie …
Read More

Afrikaanse sangers maak stem dik teen boelies
2 years ago

Afrikaanse sangers maak stem dik teen boelies

By  •  Musiek

Boelies is nie koel nie, en dis tyd dat ons, jonk en oud, boelie bestand, word.

Dít is die tema wat die splinternuwe musiekvideo, Wees Iemand, deur die duo-sangroep, DZL, …
Read More

Vaughan Gardiner reik nuwe enkelsnit uit
2 years ago

Vaughan Gardiner reik nuwe enkelsnit uit

By  •  Musiek

Met treffers soos Gooi jou arms om my, Vir Jou en Hoe wys ’n man se hart, het Vaughan Gardiner homself reeds lankal gevestig as een van die land se …
Read More

’n Vars briesie in die klassieke musiekmark
2 years ago

’n Vars briesie in die klassieke musiekmark

By  •  Musiek

Johan Anker het aanhangers van The Voice SA uit die staanspoor beïndruk toe hy in 2016 stoele laat draai het in die eerste seisoen van dié werklikheidsreeks, met sy hoendervleis-mooi …
Read More

Lee Scott droom oor die ‘perfekte vreemdeling’ in nuwe snit
2 years ago

Lee Scott droom oor die ‘perfekte vreemdeling’ in nuwe snit

By  •  Musiek

Lee Scott, die veelsydige Huisgenoot Tempo- en SAMA-benoemde sanger, televisiepersoonlikheid en voormalige lid van die boyband Hi-5, het beslis geen bekendstelling in vermaaklikheidskringe nodig nie.

Verskeie radiotreffers en verhoogproduksies, …
Read More

Riaan Grobler stel nuwe enkelsnit vry
2 years ago

Riaan Grobler stel nuwe enkelsnit vry

By  •  Musiek

Almal is mal oor ’n liedjie ’n met betekenis. As jy al ooit ’n geliefde, vriend of familielid verloor het, sal Riaan Grobler se nuwe enkelsnit beslis met jou praat. …
Read More

Juanita du Plessis se nuwe album bereik goue status vóór uitreiking
2 years ago

Juanita du Plessis se nuwe album bereik goue status vóór uitreiking

By  •  Musiek

Ná ses jaar, kan bewonderaars van die sangeres, Juanita du Plessis, uitsien na haar splinternuwe geestelike album, Koningskind, wat op 23 Junie vrygestel word. Boonop het dié album reeds goue status bereik …
Read More

Desmond Wells terug na vier jaar
2 years ago

Desmond Wells terug na vier jaar

By  •  Musiek

Vier jaar na Desmond Wells se trefferalbum Dans My Verlief die lig gesien het, bring hy weer vir ’n splinternuwe album, Staan Vir Altyd By My, wat bestaan uit 12 oorspronklike liedjies.

Die …
Read More

Len Muller stel nuwe album bekend
2 years ago

Len Muller stel nuwe album bekend

By  •  Musiek

Len Muller het beslis geen bekendstelling in die musiekbedryf nodig nie. Hy het een van daardie unieke stemme, wat ’n gehoor in die palm van sy hand hou totdat die laaste …
Read More