Image

Musiek

Il Divo besoek Suid-Afrika in November
4 months ago

Il Divo besoek Suid-Afrika in November

By  •  Musiek

Die internasionale supergroep, Il Divo, kom in November Suid-Afrika toe as deel van hulle wêreldwye konserttoer om hul 15de bestaansjaar te vier. Suid-Afrika is die enigste land in Afrika waar …
Read More

Sharoney steel harte met nuwe enkelsnit
5 months ago

Sharoney steel harte met nuwe enkelsnit

By  •  Musiek

Suid-Afrika se gunsteling-borrelende blondekop, Sharoney, is terug met ’n splinternuwe enkelsnit wat sommer diep in luisteraars, van alle ouderdomme, se harte gaan kruip.

CRUSH is …
Read More

‘N MUSIKANT SE HARTSLIED – “AFSTAND TUSSEN JOU & MY” Wikus Botma  bekoor met sy nuutste hartsnaar lied.
5 months ago

‘N MUSIKANT SE HARTSLIED – “AFSTAND TUSSEN JOU & MY” Wikus Botma bekoor met sy nuutste hartsnaar lied.

By  •  Musiek

Wikus Botma stel sy nuutse enkelsnit “Afstand Tussen Jou & My” bekend in samewerking met Manley Studios (Sean Manley) & liedskrywers Zanda Traut & Monica Maree.

Hierdie enkelsnit is geinspireer …
Read More

ZYO RELEASES FIRST SINGLE HIT WE ARE ONE IN COLLABORATION WITH SONGBIRD MPUMI SIZANI
5 months ago

ZYO RELEASES FIRST SINGLE HIT WE ARE ONE IN COLLABORATION WITH SONGBIRD MPUMI SIZANI

By  •  Musiek

THE “FUTURE” OF SA MUSIC IS HERE WITH ZYO’S UNIQUE FUSION OF AFRICAN AND EUROPEAN SOUNDS

An artist and sound like none other – South Africa’s ZYO has …
Read More

Koop nou jou kaartjies vir Classics – ’n musikale extravaganza
5 months ago

Koop nou jou kaartjies vir Classics – ’n musikale extravaganza

By  •  Musiek

Kaartjies vir Classics, wat hierdie winter in Pretoria aangebied word, verkoop soos soetkoek en gaan weer eens gehore in vervoering te hê met kunstenaars soos Patrizio Buanne, Monique Steyn, Amira …
Read More

VIA se nuwe reeks ’n eerste vir Afrikaanse musiek!
5 months ago

VIA se nuwe reeks ’n eerste vir Afrikaanse musiek!

By  •  Musiek

VIA (DStv-kanaal 147) en die Afrikaanse musiekbedryf se grootste onafhanklike platemaatskappy, Coleske Artists, is op soek na die volgende groot Afrikaanse kunstenaar. In die nuwe TV-reeks Die Kontrak, wat …
Read More

Jan Bloukaas se eerste album is hier!
5 months ago

Jan Bloukaas se eerste album is hier!

By  •  Musiek

‘Kaasliefhebbers’ staan nader, want die dansmusiekkoning, Jan Bloukaas, is terug met ’n splinternuwe bederf vir die oor wat beslis nie misgeloop moet word nie.

Nadat dié innoverende musikant se …
Read More

Ray Dylan Julie by Molopo Lodge
5 months ago

Ray Dylan Julie by Molopo Lodge

By  •  Musiek

Kom geniet ‘n heerlike aand van sing, dans en eet saam met Ray Dylan by Molopo Lodge.

 

Datum: 14 Julie 2018

Tyd: 19:00 tot middernag

Koste:R250 pp

Kinders onder …
Read More

DIE HEUWELS FANTASTIES IS TERUG MET TREFFER ENKELSNIT, NIKS EN NÊRENS…NOU BESKIKBAAR MET HUL GROOTSTE TREFFERS OP DIE CD/DVD VERSAMELING, ALLES VAN DIE BESTE
5 months ago

DIE HEUWELS FANTASTIES IS TERUG MET TREFFER ENKELSNIT, NIKS EN NÊRENS…NOU BESKIKBAAR MET HUL GROOTSTE TREFFERS OP DIE CD/DVD VERSAMELING, ALLES VAN DIE BESTE

By  •  Musiek

DIE HEUWELS FANTASTIES SLUIT ’N DEKADE SE SUKSES AF MET ALLES VAN DIE BESTE – STEL NUWE ENKELSNIT NIKS EN NÊRENS BEKEND

Hoe kies jy jou gunsteling liedjie(s) van die gewildste Afrikaanse groep …
Read More

Wees deel van dié jaar se grootste saamsing-jol – Krone 5 vanjaar in Pretoria en in Kaapstad!
5 months ago

Wees deel van dié jaar se grootste saamsing-jol – Krone 5 vanjaar in Pretoria en in Kaapstad!

By  •  Musiek

Krone is die GROOTSTE saamsing vertoning in Suid Afrika en vanjaar, met meer as 20 top kunstenaars en duisende entoesiastiese musiekliefhebbers, gaan die dakke gelig word van die Sun Arena …
Read More