Image

Akteur/Aktrise

Aktrise van die week
5 months ago

Aktrise van die week

By  •  Akteur/Aktrise

Ons keuse vir aktrise van die week is ’n ‘beste aktrise’-bekroonde by die Kyknet Silverskermfees in Kampsbaai. In 2017 het Lea Vivier se lewe drasties verander toe sy gehoor het …
Read More

Akteur van die week
5 months ago

Akteur van die week

By  •  Akteur/Aktrise

Hy is oorspronklik van Vrede in die Oos-Vrystaat, maar die 31-jarige akteur David Louw bevind homself tans in Johannesburg. Louw, ’n akteur, MC en publieke spreker, is vandag meer bekend …
Read More

Sean van Noordwyk sien die klein dinge raak
1 year ago

Sean van Noordwyk sien die klein dinge raak

By  •  Akteur/Aktrise

Sean van Noordwyk is gebore in Kaapstad en het skool gegaan in Bellville waarna hy sy graad in Drama aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf het. Ná sy studies het …
Read More

Mila Guy: Die vreeslose dromer
1 year ago

Mila Guy: Die vreeslose dromer

By  •  Akteur/Aktrise

Mila Guy, bekend as Melanie in die kykNET-mokumentêr, Hotel, het grootgeword in Nelspruit en Nieu-Seeland. Sy beskryf haarself as die tipiese girl next door: wat jy sien, is wat jy …
Read More

Zak Hendrikz: ’n Man met vele talent
1 year ago

Zak Hendrikz: ’n Man met vele talent

By  •  Akteur/Aktrise

Zak Hendrikz sal vir meeste bekend wees vir sy rol as die skurk, Eben, in die kykNET-sepie Binnelanders. Zak is al 13 jaar in die vermaaklikheidsbedryf en het al verskeie …
Read More