Image

Teater

Comedians Goliath, Vlismas, Rasdien, Taylor and Morake all take to stage as The Big 5 Comedy Show takes place at Grand West Casino
1 week ago

Comedians Goliath, Vlismas, Rasdien, Taylor and Morake all take to stage as The Big 5 Comedy Show takes place at Grand West Casino

By  •  Teater

Who would believe that you would be able to spot the BIG 5 in the Mother City herself? No one – and they would be right.  But you do have …
Read More

Shimmy Isaacs to perform her hilarious new One Woman Comedy Production, MOENIE!! at popular Cape Town Comedy Club early September
2 months ago

Shimmy Isaacs to perform her hilarious new One Woman Comedy Production, MOENIE!! at popular Cape Town Comedy Club early September

By  •  Teater

If you are worried about how to best celebrate the arrival of Spring in the Mother City early in September, the answer is simple: Moenie!!

Laughter is the best medicine and …
Read More

KANNA-WENNERS VIR KKNK-2018 BEKEND GEMAAK
5 months ago

KANNA-WENNERS VIR KKNK-2018 BEKEND GEMAAK

By  •  Teater

Met drie pryse elk het die 24ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se debuutproduksie Swerfgoed, ’n distopiese blik op ’n wêreld wat gebuk gaan onder waterskaarste, en Hierdie lewe, ’n …
Read More

POP–OPERA SENSATION SELIM KAGEE SET TO PERFORM THREE SHOWS AT THE ARTSCAPE THEATRE
7 months ago

POP–OPERA SENSATION SELIM KAGEE SET TO PERFORM THREE SHOWS AT THE ARTSCAPE THEATRE

By  •  Teater

LOVE STORY ON AT ARTSCAPE FROM 23 TO 25 MARCH 2018

Pop-opera sensation Selim Kagee returns to the Artscape Theatre stage from 23 to 25 March 2018 with his spectacular …
Read More

GEWILDE KKNK-DRAMA BINNEKORT BY US WOORDFEES EN ATTERBURY TEATER
8 months ago

GEWILDE KKNK-DRAMA BINNEKORT BY US WOORDFEES EN ATTERBURY TEATER

By  •  Teater

“Dawid Minnaar vertolk al die karakters uitmuntend – Momo, Ibrahim, straatvroue, sy ma en pa. Deur net sy hand effens anders te draai, sy stemtoon te lig of te verdiep, …
Read More

Relevante drama oor water debuteer by KKNK
8 months ago

Relevante drama oor water debuteer by KKNK

By  •  Teater

Dag Zero wink vir Kaapstad, maar in Bauke Snyman (48) se drama Swerfgoed is 50 liter water per dag per persoon al lankal vir niemand meer beskore nie. Water is skaarser as …
Read More

Fiela kry ’n nuwe kind!
8 months ago

Fiela kry ’n nuwe kind!

By  •  Teater

Lefra Produksies se baie suksesvolle produksie, Fiela se Kind met Shaleen Surtie-Richards in die rol van Fiela, het in 2017 ongekende suksesse beleef. As gevolg van hierdie uitverkoopte teaters en …
Read More

Lefra soek ’n kind vir Fiela!
9 months ago

Lefra soek ’n kind vir Fiela!

By  •  Teater

Lefra Produksies het in 2017 die bekroonde Fiela se Kind deur Dalene Matthee opgevoer en landwyd getoer. As gevolg van die belangstelling en ongekende sukses van Fiela se Kind, het …
Read More

Tobie Cronjé: Die liefling van teater
9 months ago

Tobie Cronjé: Die liefling van teater

By  •  Teater

Tobie Cronjé werk al vir meer as vyf dekades as akteur en regisseur in teater, rolprente en televisie.

Cronjé vier vanjaar sy 70ste verjaarsdag. Hy het homself gevestig as …
Read More

Chris Chameleon in Boerneef se Flennie die Snare PLUS wen kaartjies!
9 months ago

Chris Chameleon in Boerneef se Flennie die Snare PLUS wen kaartjies!

By  •  Teater

Kom geniet baie bekende Boerneef-liedjies soos Voshaarnooi, Nalekokers en Die berggans het ’n veer laat val, maar kom beleef splinternuwe toonsettings deur Chris Chameleon, Rudolph Pretorius, Jaconell Mouton, Daniella Deysel …
Read More