Image

Teater

Oppiwater Kunstefees program bekend gestel
9 months ago

Oppiwater Kunstefees program bekend gestel

By  •  Teater

RSG en Lefra Produksies se baie suksesvolle Oppiwater Kunstefees vaar vanjaar van 15 tot 20 April op die MSC Sinfonia van Durban na Mosambiek. Feesgangers kan gaan garnale eet by …
Read More

Meer tekste by tweede Teksmark
12 months ago

Meer tekste by tweede Teksmark

By  •  Teater

“Meer tekste word by die tweede Kunste Onbeperk Teksmark aan teaters en feeste voorgelê en ons is opgewonde om te sien watter tekste vanjaar vir ontwikkeling opgeraap gaan word,” sê …
Read More

Die reuk van appels het teatergangers behoorlik aan die gons
12 months ago

Die reuk van appels het teatergangers behoorlik aan die gons

By  •  Teater

Sedert sy eerste kennismaking in 1993 met oorlede Mark Behr se debuutroman, Die reuk van appels, het Johan van der Merwe dié besondere werk se potensiaal vir die teater onmiddellik …
Read More

Nataniël: 30 Years, 90 Minutes nou in Bloemfontein
12 months ago

Nataniël: 30 Years, 90 Minutes nou in Bloemfontein

By  •  Teater

Aanhangers kan uitsien na Nataniël se splinternuwe verhoogproduksie – 30 Years, 90 Minutes, wat vandeesweek in Bloemfontein begin.  

Nataniël is baie opgewonde om sy 3 dekades in die vermaakbedryf …
Read More

Evita maak golwe in die teater
12 months ago

Evita maak golwe in die teater

By  •  Teater

Evita is besig om groot opskop te maak by Montecasino se Teatro en met ’n ster-belaaide vervaardigingspan, is dit g’n wonder nie.

Emma Kingston, wat die hoofrol vertolk, is persoonlik …
Read More

Schalk Bezuidenhout terug op die planke
1 year ago

Schalk Bezuidenhout terug op die planke

By  •  Teater

Die gewilde komediant Schalk Bezuidenhout is terug met ’n splinternuwer skaterlag-vertoning, Jersey Boys. Die titel is ’n woordspeling tussen die teaterstuk met dieselfde titel, en die “snorseun” se buitensporige truie.


Read More

5 Aardklop-komedies wat jy nie wil mis nie
1 year ago

5 Aardklop-komedies wat jy nie wil mis nie

By  •  Teater

Soos Aardklop al hoe nader staan, raak die opwinding ook al hoe meer. Mense kom van heinde en verre om die land se top kunstenaars in hul element te besigtig …
Read More

Elize Cawood en Wilson Dunster skitter in nuwe verhoogstuk
1 year ago

Elize Cawood en Wilson Dunster skitter in nuwe verhoogstuk

By  •  Teater

Mike en Mavis is ’n splinternuwe Aardklop-debuutproduksie wat binnekort op die planke te sien is.

Gehore kan uitsien na ’n meesterstuk van klanke en geure wat mens laat terugreis na …
Read More

Je-ani Swiegelaar binnekort op die planke
1 year ago

Je-ani Swiegelaar binnekort op die planke

By  •  Teater

Je-ani Swiegelaar beter bekend as Noami van Binnelanders, maak haar debuut met die verhoog-produksie, Sê my naam soos ’n Starbucks knaap, by Aardklop 2017 in Potchefstroom.

Die produksie gaan oor, …
Read More

Aardklop bied produksiebestuur-werkswinkels aan
1 year ago

Aardklop bied produksiebestuur-werkswinkels aan

By  •  Teater

Wou jy nog altyd aan die stuur van jou eie produksie wees? Nou is jóú kans!

Aardklop hou vanjaar ’n vierdag-werksessie by die NWU-Besigheidskool op Potchefstroom vir diegene wat belang …
Read More