Image

TV

Bobby hou weer sy lyf akteur
11 months ago

Bobby hou weer sy lyf akteur

By  •  TV

Bobby van Jaarsveld-aanhangers gaan binnekort die geleentheid kry om dié sanger as komedie-akteur in ’n nuwe kykNET-sitkom te sien.

Bobby vertolk die rol van Rossouw in dié reeks wat …
Read More

Boer Soek ’n Vrou soek boere vir 2018!
11 months ago

Boer Soek ’n Vrou soek boere vir 2018!

By  •  TV

kykNET soek na boere om in te skryf vir 2018 se reeks van Boer Soek ’n Vrou.

Dié werklikheidsreeks het immers al sedert 2007 vir talle Suid-Afrikaanse boere liefde gevind.


Read More

Sepie-hoogtepunte: 17 – 30 Januarie 2018
11 months ago

Sepie-hoogtepunte: 17 – 30 Januarie 2018

By  •  TV

Bly ophoogte van die jongste gebeure in jou weeklikse sepies.

7DE LAAN Weekdae – 18:00 SABC2

VERLEDE KEER Bonita het dit oorweeg om oorsee te gaan klasgee, Vanessa …
Read More

Boer Soek ’n Vrou 11: Skryf nóú in!
11 months ago

Boer Soek ’n Vrou 11: Skryf nóú in!

By  •  TV

Terwyl die huidige seisoen van die gewilde kykNET-werklikheidsreeks Boer Soek ’n Vrou einde se kant toe staan, het dié kanaal aangekondig dat inskrywings vir die 11de seisoen amptelik oop is.


Read More

Beste voetjies voor vir dié 12 bekendes
11 months ago

Beste voetjies voor vir dié 12 bekendes

By  •  TV

Die volledige lys van plaaslike bekendes wat binnekort in die eerste aflewering van die M-Net-dansprogram Dancing With The Stars te sien gaan wees, is pas bekendgemaak.

Model en akteur Eden …
Read More

Ooievaar op pad vir twee TV-persoonlikhede
11 months ago

Ooievaar op pad vir twee TV-persoonlikhede

By  •  TV

Die voormalige Mej. Suid-Afrika en televisiepersoonlikheid, Jo-Ann Strauss het aangekondig dat sy ’n piekvoet ryker gaan word.

Jo-Ann, wat veral bekend is as aanbieder van die SABC 3-leefstylprogram Top …
Read More

e.tv vervaardig plaaslike misdaadondersoekreeks
11 months ago

e.tv vervaardig plaaslike misdaadondersoekreeks

By  •  TV

Case Closed: Justice Served word van Maandag, 15 Januarie om 22:00 op e.tv uitgesaai. Dié misdaadondersoekreeks van dertien episodes ondersoek plaaslike misdaadgevalle.

Cace Closed: Justice Served sal fokus op …
Read More

kykNET verander sy Sondagaand-rooster
11 months ago

kykNET verander sy Sondagaand-rooster

By  •  TV

Die Afrikaanse televisiekanaal, kykNET, het aangekondig dat sy Sondagaand-skedule eersdaags gaan verander.

Een van dié kanaal se gewildste joernaalprogramme, Kwêla, word van Sondag 7 Januarie om 18:00 uitgesaai in plaas …
Read More

Sepie-hoogtepunte: 3 – 16 Januarie 2018
12 months ago

Sepie-hoogtepunte: 3 – 16 Januarie 2018

By  •  TV

Daar lê weer hope drama voor in jou gunsteling TV-sepie. Loer hier na enkele hoogtepunte:

7DE LAAN Weekdae – 18:00 SABC2

VERLEDE KEER Marko en Esti het …
Read More

Sewe nuwe programme dié Januarie op VIA
12 months ago

Sewe nuwe programme dié Januarie op VIA

By  •  TV

Die Afrikaanse leefstylkanaal VIA (DStv-kanaal 147) spog met sewe splinternuwe TV-programme in die nuwe jaar. Of jy van landbou of die liefde hou, jy sal hope kykgenot in Januarie op …
Read More