Image

TV

VIA en Landbouweekblad snoer kragte saam met nuwe TV-program
1 year ago

VIA en Landbouweekblad snoer kragte saam met nuwe TV-program

By  •  TV

Kom reis saam na van Suid-Afrika se beste boere saam met Landbouweekblad, Suid-Afrika se grootste en invloedrykste landboutydskrif. Dié boere bepaal die agenda en dink nuut en só los hulle …
Read More

Goeie nuus vir Suidooster-kykers
1 year ago

Goeie nuus vir Suidooster-kykers

By  •  TV

Kykers van die gewilde kykNET-sepie, Suidooster, kan van volgende jaar uitsien na nóg meer drama wanneer dié sepie vyf dae ’n week op die kassie is.

Die bykomende episode word …
Read More

VIA en Herman Lensing vier Kersfees met spesiale feestydbonanza
1 year ago

VIA en Herman Lensing vier Kersfees met spesiale feestydbonanza

By  •  TV

Die Afrikaanse leefstylkanaal VIA (DStv-kanaal 147) lui vanjaar die feestyd in met Herman se fees, ’n spesiale Kers-bonanza. In dié uur lange kosprogram, wat vanaf 23 November 2017 op VIA …
Read More

Eerste voorskou van Tali’s Wedding Diary is hier
1 year ago

Eerste voorskou van Tali’s Wedding Diary is hier

By  •  TV

Showmax het Donderdag die eerste voorskou van hul debuut oorspronklike reeks, Tali’s Wedding Diary, vrygestel.

Tali’s Wedding Diary is ’n mokumentêr met Julia Anastasopoulos, ook bekend as SuzelleDIY, in …
Read More

Nóg goeie nuus vir Ivan Botha
1 year ago

Nóg goeie nuus vir Ivan Botha

By  •  TV

Ivan Botha, wat al sy skoene as akteur, draaiboekskrywer, vervaardiger en regisseur volgestaan het, maak reg om die rol van aanbieder te vertolk.

Ivan, wat veral bekend is vir sy …
Read More

kykNET vier 18 jaar op die kassie
1 year ago

kykNET vier 18 jaar op die kassie

By  •  TV

Die Afrikaanse kanaal, kykNET, is amptelik mondig. Ons kyk terug na so ’n paar hoogtepunte oor die afgelope 18 jaar.

1999

kykNET begin op 15 November uitsaai. Dit is die …
Read More

Bekroonde skrywer se nuwe TV-reeks binnekort op die kassie
1 year ago

Bekroonde skrywer se nuwe TV-reeks binnekort op die kassie

By  •  TV

’n Nuwe Afrikaanse reeks deur die bekroonde skrywer, Paul C Venter, is eersdaags op die kassie te sien.

Dié reeks volg na die sukses van Vlug Na Egipte en Terug …
Read More

Boer Soek ’n Vrou: Die top vyf is bekend
1 year ago

Boer Soek ’n Vrou: Die top vyf is bekend

By  •  TV

Die top vyf boere van die tiende seisoen van die gewilde kykNET-werklikheidsreeks, Boer Soek ’n Vrou, is Donderdagaand bekend gemaak.

Kykers kan solank nader skryf om in die volgende …
Read More

Daar’s nuwe bloed in die Laan!
1 year ago

Daar’s nuwe bloed in die Laan!

By  •  TV

7de Laan is passievol oor opleiding en het vanjaar internskapgeleenthede aan jong akteurs gebied.

Op 9 November gaan ’n nuwe karakter, Olivia, in die Laan verskyn. Olivia word vertolk …
Read More

Vars kykgenot in die nuwe jaar op VIA
1 year ago

Vars kykgenot in die nuwe jaar op VIA

By  •  TV

Kykers kan solank regskuif voor die kassie vir vars kykgenot in die nuwe jaar op VIA (DStv-kanaal 147). Vyf nuwe programme sien die lig terwyl ou bekendes met die nuwe …
Read More