Image

TV

Bekende radio-omroeper nuwe mede-aanbieder van VeranderDinge
1 year ago

Bekende radio-omroeper nuwe mede-aanbieder van VeranderDinge

By  •  TV

Die veteraan TV-aanbieder, Ruda Landman, gee eersdaags die leisels van VeranderDinge op kykNET oor aan nóg ’n bekende gesig in die vermaaklikheidsbedryf: Amore Bekker.

“Ek het my tyd op …
Read More

Vanaand op TV
1 year ago

Vanaand op TV

By  •  TV

Wonder jy wat om vanaand te maak? Hier is so paar móét-sien programme op die kassie vanaand!

18:30 kykNET (kanaal 144): Suidooster

Michelle konfronteer Bianca en haar familie. Tyron vind …
Read More

Musieksterre wys in September hul ander sy op die kassie
1 year ago

Musieksterre wys in September hul ander sy op die kassie

By  •  TV, Musiek

Ons plaaslike musieksterre wys dié September ’n ander sy van hulself op die kassie. Hier is waarna jy kan uitsien op VIA (DStv-kanaal 147).

Van 4 tot 22 September om …
Read More

Kyk wie wys gesig in Binnelanders vandeesmaand
1 year ago

Kyk wie wys gesig in Binnelanders vandeesmaand

By  •  TV

Dit is drie jaar sedert die feeks Delia (Odelle de Wet) onder ’n donker wolk by die Binneland-kliniek weg is. Maar nou hou almal al asem op, want die bose …
Read More

chatNOU-aanbieder is verloof!
1 year ago

chatNOU-aanbieder is verloof!

By  •  TV, Musiek

Die chatNOU-aanbieder, Stephan van Huyssteen, en sy meisie, Franzel de Wet, is verloof!

Dié aanbieder en sanger het die goeie nuus op sy Facebook-profiel bekend gemaak. “So, dis official! Ek …
Read More

Vanaand op die kassie
1 year ago

Vanaand op die kassie

By  •  TV

18:00 Via (kanaal 147): Ken jy jou kos?

Groot pryse is op die spel in dié kosspeletjieprogram waar die aanbieder Maljan besoekers aan markte se kennis van kos toets. Dié keer …
Read More

’n Nuwe gesig in 7de Laan vanaand
1 year ago

’n Nuwe gesig in 7de Laan vanaand

By  •  TV

7de Laan kykers kan vanaand om 18:00 uitsien na Reandi Grey se eerste verskyning in dié sepie. Sy vertolk die rol van Esti Fouché in Laan. Dié karakter beloof om …
Read More

Gewilde TV-karakters kry weer lewe
1 year ago

Gewilde TV-karakters kry weer lewe

By  •  TV

Yollie, Boeboe, Ouboet en Hendrikkie – karakters uit die televisiereekse Orkney snork nie, Vetkoekpaleis en Molly en Wors – gaan binnekort vir nóg groter moleste op die dorp sorg wanneer …
Read More

Vanaand op die kassie
1 year ago

Vanaand op die kassie

By  •  TV

18:00 SABC2 (kanaal 192): 7de Laan

Aggie deel haar bekommernis met Vanessa en Matrone kom tot Marko se redding by Stasie Ses.

18:30 kykNET (kanaal 144): Suidooster

Stefan sukkel …
Read More