Connect with:
Wednesday / October 16.
HomeEventsBekroonde musiekblyspel, Chicago, binnekort in Johannesburg op die planke

Bekroonde musiekblyspel, Chicago, binnekort in Johannesburg op die planke

Johannesburg is julle gereed? Oor vyf dae skop die bekroonde Chicago – Die Musiekblyspel – by Monte Casino af.

Hierdie word beskryf as ’n stoute musiekblyspel propvol vermaak. Chicago bly een van die mees suksesvolste internasionale musiekblyspel en dié span Suid-Afrikaanse akteurs, met die 11-stuk orkes, het meer as 200 000 toeskouers in Nieu-Seeland en China bekoor nadat hulle dit vir die eerste keer in 2005 in Suid-Afrika opgevoer het.

Dit vind vanaf Saterdag, 20 April tot Sondag, 26 Mei by Montecasino se Teatro plaas.

Kry jou kaartjies aanlyn by Computicket: http://bit.ly/ChicagoSA2019