Image

Flieks

Table Manners has all the right ingredients to become a big hit at The Box Office
2 months ago

Table Manners has all the right ingredients to become a big hit at The Box Office

By  •  Flieks

No matter how good your Table Manners are, if you land up on the wrong side of the law, it will not help you much! That is the harsh reality that Megan …
Read More

Thys en Trix nou in Teaters
5 months ago

Thys en Trix nou in Teaters

By  •  Flieks

Thys en Trix is ’n Afrikaanse komedie wat tans in teaters te sien is en mense laat skaterlag. In die rolprent speel Bouwer Bosch en Leandie Du Randt Bosch (getroud …
Read More

Dalene Matthee se TOORBOS kry lewe op die silwerskerm!
7 months ago

Dalene Matthee se TOORBOS kry lewe op die silwerskerm!

By  •  Flieks

Die bekende roman, TOORBOS, uit die pen van bekroonde skrywer, Dalene Matthee, gaan binnekort lewe kry op die silwerskerm met gesoute vervaardiger, André Scholtz, aan die stuur van dié besonderse …
Read More

PLAASLIKE LOKETTREFFER OP PAD BEIJING TOE!
7 months ago

PLAASLIKE LOKETTREFFER OP PAD BEIJING TOE!

By  •  Flieks

Dit is pas aangekondig dat die bekroonde geskiedkundige drama, KROTOA, genooi is om deel te neem aan die agtste Internasionale Rolprentfees in Beijing, wat plaasvind vanaf 15 tot 22 April …
Read More

Vaselinetjie maak opslae oorsee
8 months ago

Vaselinetjie maak opslae oorsee

By  •  Flieks

Meeste van ons ken die boek Vaselinetjie deur Anoeschka von Meck wat in 2004 gepubliseer is. Die boek is gegrond op haar persoonlike ervarings as versorger by ’n kinderhuis. Dit …
Read More

Jo Black maak rolprentdebuut in ‘Susters’
9 months ago

Jo Black maak rolprentdebuut in ‘Susters’

By  •  Flieks

Dalk het hy al vir ’n geruime tydjie soos ’n akteur begin voel as mens in ag neem die musiekvideo van sy treffer, Skepe, is reeds meer as 2 miljoen keer …
Read More

Penguin Films en Paw Paw Films palm verskeie SAFTA-benoemings in!
9 months ago

Penguin Films en Paw Paw Films palm verskeie SAFTA-benoemings in!

By  •  Flieks

Die bekroonde rolprentvervaardigingsmaatskappy, Penguin Films, en sy sustersmaatskappy, Paw Paw Films, het pas veertien benoemings opgeraap vir die twaalfde jaarlikse Suid-Afrikaanse Fliek- en Televisietoekennings (SAFTAs)!

Roberta Durrant …
Read More

Nóg ’n Afrikaanse fliek ding mee oorsee
10 months ago

Nóg ’n Afrikaanse fliek ding mee oorsee

By  •  Flieks

Nommer 37, ’n rolprent deur Gambit Films, word gedurende die week van 9 tot 16 Maart 2018 op die grootskerm bekendgestel by die SXSW-rolprentfees in Texas. Dit is een van …
Read More

Lokprent vir Ant-Man and the Wasp is hier!
10 months ago

Lokprent vir Ant-Man and the Wasp is hier!

By  •  Flieks

Die filmmaatskappy Marvel het onlangs die lokprent vir die fliek Ant-Man and The Wasp bekend gestel.

En dit is iets wat jy wil sien!

Die ster in dié voorskou …
Read More

M-Net Movies se geleentheidskanaal vier die Oscars
10 months ago

M-Net Movies se geleentheidskanaal vier die Oscars

By  •  Flieks

Die eerste geleentheidskanaal vir 2018 op DStv is die M-Net Movies Oscars-kanaal wat van 1 tot 28 Februarie vir DStv-premium-intekenare beskikbaar sal wees.

Die Oscars-geleentheidskanaal, gepak deur M-Net vir DStv, …
Read More