Connect with:
Monday / December 9.
HomeFlieksGolden Globes 2018: Hier is die wenners

Golden Globes 2018: Hier is die wenners

Die 75ste jaarlikse Golden Globe-toekennings is Sondag in Beverly Hills aangebied. Hier is al die wenners:

ROLPRENTE

Beste rolprent-regisseur
Guillermo del Toro, The Shape of Water

Beste akteur in ’n rolprent: Drama
Gary Oldman, Darkest Hour

Beste aktrise in ’n rolprent: Drama
Frances McDormand, Three Billboards Outside Ebbing

Beste rolprent: Drama
Three Billboards Outside Ebbing

Beste aktrise in ’n rolprent: musiekblyspel of komedie
Saoirse Ronan, Lady Bird

Beste akteur in ’n rolprent: musiekblyspel of komedie
James Franco, The Disaster Artist

Beste rolprent: musiekblyspel of komedie
Lady Bird

Beste ondersteunende akteur in ’n rolprent
Sam Rockwell, Three Billboards Outside Ebbing, Missouri

Beste ondersteunende aktrise in ’n rolprent
Allison Janney, I, Tonya

Beste musiek in ’n rolprent
Alexandre Desplat, The Shape of Water

Beste oorspronklike liedjie in ’n rolprent
This is Me, uit The Greatest Showman, musiek deur Benj Pasek, Justin Paul, lirieke deur Benj Pasek, Justin Paul.

Beste rolprent in ’n ander taal
In the Fade (Frans)

Beste animasie-rolprent
Coco

TELEVISIE

Beste reeks: Drama
The Handmaid’s Tale

Beste akteur: Drama
Sterling K. Brown, This is Us

Beste aktrise: Drama
Elisabeth Moss, The Handmaid’s Tale

Beste aktrise in ’n TV-reeks: musiekblyspel of komedie
Rachel Brosnahan, The Marvelous Mrs. Maisel

Beste aktrise in ’n beperkte reeks of TV-fliek
Nicole Kidman, Big Little Lies

Beste ondersteunende akteur in ’n reeks, beperkte reeks of TV-fliek
Alexander Skarsgard, Big Little Lies

Beste akteur in ’n beperkte reeks of TV-fliek
Ewan McGregor, Fargo

Beste TV-reeks: musiekblyspel of komedie
The Marvelous Mrs. Maisel (Amazon)

Beste akteur in ’n TV-reeks: musiekblyspel of komedie
Aziz Ansari, Master of None

Beste beperkte reeks of TV-fliek
Big Little Lies (HBO)

Cecil B. DeMille-toekenning
Oprah Winfrey