Connect with:
Wednesday / May 27.
HomeEventsInskrywings vir Discovery 947 Rhythm Run is nou oop

Inskrywings vir Discovery 947 Rhythm Run is nou oop

Op Saterdag 25 Mei word die Kayalami Grand Prix-baan met die Discovery 947 Rhythm Run oorgeneem!

Selfs al gaan jy nie deelneem nie, kan jy kom saam met van die 947-aanbieders kom kuier as hulle jou met ranglystreffers gaan bederf.

Inskrywings is reeds oop en kos R275 per persoon om deel te neem. Deelnemers ontvang elkeen ’n Rhythm Run t-hemp, tydelike “chip” om jou tyd vas te stel, ’n wedren-pakkie (wat afgelewer word) en toegang na die partytjie wat na afloop van die wedren gehou word.

Kry jou inskrywingsvorm hier: http://947run.co.za/