Connect with:
Saturday / September 21.
HomeFlieksQuanita Adams haak die knoop deur

Quanita Adams haak die knoop deur

Quanita Adams, wat van 30 Maart in die fliek, Susters, te sien is het onlangs die knoop deurgehak. Sy en haar kêrel, Brian Monroe, is onlangs getroud en die foto’s is pragtig.

Quanita het foto’s Woensdag en Donderdag op haar Instagram-profiel gedeel.

Dié aktrise is ook bekend vir haar rolle as Zadie September in Binnelanders en Lizzie Kiewiets in Sara se Geheim op kykNET.

Quanita het goud aangehad.

KYK HIER NA DIE FOTO’S: